
Gideon Smuts se 2022 Comrades Maraton
Loading player...
Janine gesels met Gideon Smuts oor sy Comrades Maraton ervaring die jaar. Hy het letterlik NET voor die laaste skoot klaargemaak, maar die stres was vir "ewigheid" die moeite werd.