
Romeine 1:20 - God openbaar in Groot Arende
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons na die wonder van die groot arende. Andrew Buitendach is ons voëlkenner en hy verduidelik vir ons meer.