
Wat moet jy doen tydens 'n gewapende rooftog?
Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span het met veiligheids spesialis, Pieter Du Plessis gesels om te hoor wat presies jy moet doen tydens ‘n gewapende rooftog.