
Romeine 1:20 - God openbaar in die mossel
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels Marinebioloog, Mariëtte Wheeler oor die mossel en wat hulle ons leer oor dei Here en Sy kerk.