Agri-uur: 7 Oktober, Heinrich Victor

Loading player...
Die sesde wolveiling van die 2022/23-seisoen het ‘n klein aanbod van net minder as 4 580 gesien, met 90,65% van die wol wat op die veiling verkoop is. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
6 Oct 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Belangrike wenke om jou eie groentetuin te plant

Elke saad in die grond is 'n toekomstige maaltyd, Isabel van Tonder gesels met Thabo Olivier, entrepreneur en betrokke met lesings oor voedselsekuriteit. Hulle gesels oor die plant van groente en hoe om sukses daarmee te behaal.
2 Feb 10PM 11 min