Gert Nel en Erich Posthumus vertel meer oor padveiligheid en RAF Buddy

Loading player...
Bertha le Roux-Wahl vind meer uit oor RAF Buddy en padveiligheid, hoe Erich ons kinders weer kan help om paraat te wees. Gert Nel deel ook meer omtrent die padongelukfonds en hoe hulle daar ook mense bemagtig en inlig.
6 Oct 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Fanie Steven Loots deel oor Echoes of Eternity

#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers.
20 Nov 1 hr 04 min