
Wiele2Wiele gesels oor Golf R en Tiguan R
Loading player...
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Volkswagen se vinnigste Golf nog, die Golf R, en hulle ervaar ook die nuwe Tiguan R. Ons spandeer tyd met Kia se nuwe sewestiplek-Sorento, hoor wat daar gesê word oor die nuwe generasie Ford Everest, gesels oor afwaartse-druk en ook met ’n jongman, Neil van der Vyver, wat Suid-Afrika in Finland verteenwoordig het.