Agri-uur: 14 Oktober, Uys van der Westhuijzen

Loading player...
Geweldsmisdaad is oor die algemeen aan die toeneem. Met 'n toename in plaasaanvalle, doen AgriSA 'n beroep op die polisieminister, Bheki Cele, om die ingryping van die Landelike Veiligheidsberaad te versnel om hierdie probleem te bekamp. OFM-nuus se Bambatha Giko gesels met Uys van der Westhuijzen, die voorsitter van AgriSA se Sentrum van Uitnemendheid, hieroor.
13 Oct 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Belangrike wenke om jou eie groentetuin te plant

Elke saad in die grond is 'n toekomstige maaltyd, Isabel van Tonder gesels met Thabo Olivier, entrepreneur en betrokke met lesings oor voedselsekuriteit. Hulle gesels oor die plant van groente en hoe om sukses daarmee te behaal.
2 Feb 10PM 11 min