Landbounuus-podcast: Afgelope jaar was onstuimige tyd vir landbousektor - Agri

Loading player...
Die afgelope jaar was 'n onstuimige tyd vir die landbousektor omdat verskeie gebeure gesamentlik aansienlike ontwrigting in die sektor veroorsaak het.
13 Oct 2022 8AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 10AM 9 min