
Huweliksfokus: finansies in hersaamgestelde huwelike
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Finansies in hersaamgestelde huwelike.” Uit Matt 6:24