Lynette Beer: Jy is soveel meer as jou terugslae

Loading player...
Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik dat jy, net soos Josef en Daniel, soveel meer is as jou terugslae.
19 Oct 2022 6AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jaco Strydom - Geen kortpaaie

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Geen kortpaaie” uit Lukas 4
24 Feb 12AM 1 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Roofwans

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw die Roofwans (Assassination bug) en soek…
24 Feb 12AM 6 min

Godsighings for the week

A Godsighting is where we celebrate the faithfulness and love of Jesus with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life. Please send in your voice notes about where you have noticed His goodness to 082 657 2 729 and we will play them…
20 Feb 12AM 8 min

Mariana Ollewagen

Janine van Niekerk gesels met Mariana Ollewagen oor haar elke dag pad met "Vader".
19 Feb 1AM 20 min

Andie Steele Smith - Real Love

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “Real Love” from Rom 12:9-10
20 Feb 12AM 4 min