Agri-uur: 25 Oktober, Louw van Reenen

Loading player...
Suid-Afrikaanse beesvleisprodusente sal nou geweldig baat vind by 'n ooreenkoms wat Suid-Afrika met Saoedi-Arabië gesluit het om beesvleis uit te voer na dié land. Louw van Reenen, die hoof uitvoerende beampte van die Beefmaster-groep, sê hulle verwag dat Saoedi-Arabië tot 1 000 ton beesvleis per jaar sal bestel. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gepraat...
24 Oct 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Belangrike wenke om jou eie groentetuin te plant

Elke saad in die grond is 'n toekomstige maaltyd, Isabel van Tonder gesels met Thabo Olivier, entrepreneur en betrokke met lesings oor voedselsekuriteit. Hulle gesels oor die plant van groente en hoe om sukses daarmee te behaal.
2 Feb 10PM 11 min