
Jaco Strydom: vrede kan of ervaar of gemaak word
Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Vrede kan ervaar of moet gemaak word.