
Romeine 1:20 - God openbaar in die Balsem van Gilead
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurkundige, Kobus Coetzee oor die Balsem van Gilead, wat dit vandag is en hoe dit die Here openbaar.