OFM Kunsteklop: Carel Henn & Elize Kruger in konsert

Loading player...
Bekende musikante Carel Henn & Elize Kruger gaan op 27 Oktober 2022 hande vat om 'n konsert soos geen ander na die Rosestad te bring. Die duo bring saam 'n kombinasie van tjello en klavier met n spesiale en unieke sjarme.
25 Oct 2022 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min