
Huweliksfokus: Hoe bid ek vir my huwelik?
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoe bid mens vir jou huwelik?” uit 2 Thess 1:1