
Lynette Beer: wie wil jy die meeste behaag?
Loading player...
Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik dat ons elkeen vir onsself sal moet afvra, wie ons die meeste wil behaag, mense of die Here?