Landbounuus-podcast: Agri Noord-Kaap hoop polisie opleidingsfondse word reg toe

Loading player...
Agri Noord-Kaap hoop dat die geld wat deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, tydens die mediumtermyn-begroting bewillig is om meer polisiebeamptes op te lei, behoorlik aangewend sal word.
27 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 10AM 9 min