Skattejag met die Rapportryerbeweging se Bybelvasvrawenners

Loading player...
Janine speel Skattejag saam met die Rapportryerbeweging se Bybelvasvrawenners, die leerders vs hulle afrigters (ma-hulle) Lizet en Jeaney v Rensburg & Annelize en Annika v d Walt. Hennie Schmidt is een van die organiseerders van die Bybelvasvra en was ons skeidsregter vir die dag.
27 Oct 2022 2PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Chuck Day - Come and see for yourself

Don't take anyone's word for it. Not your pastor's. Not your parents'. Not even Dr. Chuck Day's. The greatest invitation in all of Scripture is one of the simplest — "Come and see for yourself." In Matthew 28, the angel doesn't argue. Doesn't debate. Doesn't try to convince. He just…
27 Apr 1AM 5 min

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min