Weird Wide Web - Wanneer bad nie goed vir jou gesondheid is nie

Loading player...
Amou Haji het 67 jaar lank geweier om seep en water te gebruik omdat hy bang was dat dit hom siek sou maak. Die dag toe hy uiteindelik onder druk geswig het, is hy ongelukkig oorlede.
28 Oct 2022 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min