
Huweliksfokus: Kinders in hersaamgestelde huwelike
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Kinders in hersaamgestelde huwelike.”