
Romeine 1:20 - God openbaar in jou Retina
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Verpleegspesialis, Izelle Loots, oor die wonder van die Retina en die Here openbaar in jou oog!