Agri-uur: 2 November, Andrea Campher

Loading player...
Agri SA sê hy is uiters bekommerd dat die 2022/23-somerseisoen tot nóg 'n groot sprinkaan-uitbreking sal lei as daar nie nou proaktiewe maatreëls getref word nie. Andrea Campher, Agri SA se risiko- en rampbestuurder, sê in die 2021/22 boekjaar is meer as 23 miljoen hektaar grond deur sprinkaan-uitbrekings geraak – wat die ergste in 25 jaar is. Sy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gesels…
1 Nov 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Belangrike wenke om jou eie groentetuin te plant

Elke saad in die grond is 'n toekomstige maaltyd, Isabel van Tonder gesels met Thabo Olivier, entrepreneur en betrokke met lesings oor voedselsekuriteit. Hulle gesels oor die plant van groente en hoe om sukses daarmee te behaal.
2 Feb 10PM 11 min