
David Bergh: Identiteit in Christus maak die lewe
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met David Bergh. Tot nou toe het ons nog net sy musiek op Kansel gespeel, maar hy het nou ‘n boek wat hy vrygestel het oor identiteit in Christus, “Victory through Identity”, so ons gesels oor die tema.