(Ont)hougoed in ʼn weggooiwêreld
Loading player...
Deur Chris Chameleon
In ʼn wêreld waarin ons alles weggooi, vinnig vervang, in ʼn wêreld van die nie-blywende, vind ek waarde in die onderhoud van langtermynverhoudings.