
Wat maak suksesvolle mense anders?
Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span het met Cobus Oosthuizen van LifeXchange gesels om by hom te hoor presies wat suksesvolle mense anders maak as "normale" mense.