
Huweliksfokus: waardeer mekaar hardop
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “om waardering uit te spreek, is ‘n goeie gewoonte.” Uit 1 Thess 5:11