Weird Wide Web - 'n Tydkapsule met 'n "smaak".

Loading player...
Die TikTok-rekening Sunday Nobody, het die video geplaas wat dadelik virale geword het. En met goeie rede. Die selfverklaarde 'meme art'-rekening het 'n sak Cheetos geneem en dit letterlik in 'n sarkofaag begrawe.
8 Nov 2022 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min