Agri-uur: 16 November, Johan van den Berg

Loading player...
Die La Niña-verskynsel wat tans heers en tot vroeg volgende jaar sal voortduur, is nie goed vir rosyntjieboere nie. Onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, sê dié weerverskynsel veroorsaak in Desember en Januarie gewoonlik meer reën in die weste, wat druiweboere kan benadeel. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gepraat…
15 Nov 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Belangrike wenke om jou eie groentetuin te plant

Elke saad in die grond is 'n toekomstige maaltyd, Isabel van Tonder gesels met Thabo Olivier, entrepreneur en betrokke met lesings oor voedselsekuriteit. Hulle gesels oor die plant van groente en hoe om sukses daarmee te behaal.
2 Feb 10PM 11 min