
Huweliksfokus: Kom ons maak gereed vir die feestyd
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Kom ons maak gereed vir ‘n wonderlike feestyd.”