
Wiele2Wiele toetsbestuur nuwe Qashqai
Loading player...
Hierdie week het Wiele2Wiele ‘n Waku Doki-glimlag met Toyota se nuwe GR86. Hulle beleef die nuwe Citroën C5 Aircross en bring tyd deur met Nissan se nuwe Qashqai. Hulle gee raad oor hoe ver jy kan ry wanneer jou brandstofliggie begin brand en die 2022 South African Rally-Raid Championship-kampioen is bekroon.