OFM Kunsteklop: Out of the blue

Loading player...
The Co-Op Gallery se laaste groepuitstalling vir 2022 ge-titel “Out of the blue” is te sien hierdie Sasterdag, 19 November 2022 en kunstenaar David Griessel sluit aan by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens om te gesels oor die uitstalling.
17 Nov 2022 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min