
Erna Goedhart oor die Jona 3 Projek vir eenheid in SA
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Erna Goedhart van The Unity Corporation oor die planne wat die Here vir hierdie land het en net hoe elke liewe een van ons Christene betrokke moet wees.