Agri-uur: 24 November, Roelie van Reenen

Loading player...
Damvlakke het die laaste paar dae gestabiliseer ná verminderde reënval. Beefmaster-groep se Roelie van Reenen sê sentraal-Suid-Afrika het 'n netwerk van waterstelsels wat ontwerp is om watersekerheid in die gebied te bevorder, en in tye van oormatige reënval, om skade deur vloede te minimaliseer. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels oor die Vaalrivier-vloede…
23 Nov 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Belangrike wenke om jou eie groentetuin te plant

Elke saad in die grond is 'n toekomstige maaltyd, Isabel van Tonder gesels met Thabo Olivier, entrepreneur en betrokke met lesings oor voedselsekuriteit. Hulle gesels oor die plant van groente en hoe om sukses daarmee te behaal.
2 Feb 10PM 11 min