Bliss Acapella sings

Loading player...
In die OFM Kunsteklop gesels die Acapella groep met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens oor hul opkomende 10 jaar konsert wat groot pret beloof.
24 Nov 2022 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min