Agri-uur: 25 November, Heinrich Victor

Loading player...
Vandeesweek se wolveiling het vir goeie mededinging gesorg, met 'n algehele verkoopspersentasie van 94%. Byna 11 000 bale is aangebied. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
24 Nov 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Belangrike wenke om jou eie groentetuin te plant

Elke saad in die grond is 'n toekomstige maaltyd, Isabel van Tonder gesels met Thabo Olivier, entrepreneur en betrokke met lesings oor voedselsekuriteit. Hulle gesels oor die plant van groente en hoe om sukses daarmee te behaal.
2 Feb 10PM 11 min