Weird Wide Web - 'n Eier uit die ruimte

Loading player...
Die voormalige NASA- en Apple-ingenieur Mark Rober het besluit om 'n eier uit die ruimte te laat val en dit het op een of ander manier nie gekraak nie!
29 Nov 2022 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min