
Wiele2Wiele: Alles oor nuwe Amarok en Dakar
Loading player...
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou alles oor die nuwe Volkswagen Amarok en Suzuki se nuwe S-Presso. Hulle gesels met die bekende akteur en regisseur Tim Theron en dan is dit tyd vir Dakar-koors met Toyota Gazoo Racing wat hulle span vir die 2023 Dakar-ren bekendgestel het.