Agri-uur: 19 Desember, Hugo Pretorius

Loading player...
TLU SA is bekommerd dat tyd besig is om uit te loop vir die implementering van die nasionale landelike veiligheidstrategie om resultate te lewer. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met die organisasie se Hugo Pretorius hieroor gesels…
19 Dec 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Belangrike wenke om jou eie groentetuin te plant

Elke saad in die grond is 'n toekomstige maaltyd, Isabel van Tonder gesels met Thabo Olivier, entrepreneur en betrokke met lesings oor voedselsekuriteit. Hulle gesels oor die plant van groente en hoe om sukses daarmee te behaal.
2 Feb 10PM 11 min