
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Ford Ranger
Loading player...
Vir Wiele2Wiele se laaste program van 2022, gesels hulle oor die nuwe generasie Ford Ranger-bakkie. Hulle vertel jou hoe fantasties die Toyota GR Yaris gevaar het by die Killarney 9-uur-uithouren en ook oor die 40ste Killarney Short Circuit 8-uur-motorfietsuithouren. Hulle bring jou ook op hoogte van wie al ons Suider-Afrika motorfietsdeelnemers vir die 2023 Dakar is.