OFM Kunsteklop: Natuur in die vorm van metaal uit die hande van Hendrie Kruger

Loading player...
Kimberley kunstenaar Hendrie Kruger wat betower met metaal beeldhouwerke gesels in die OFM Kunsteklop met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens oor sy werk en verduidelik sy kreatiewe proses en deel ook n spesiale boodskap vir ander kunstenaars
2 Jan 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min