OFM Kunsteklop: FS Jeugorkes nooi alle jong musikante

Loading player...
Die Vrystaat Jeugorkes of beter bekend as die Free State Youth Orchestra nooi alle jong musikante om deel te neem in hulle oudisies vir 'n kans om by hul dinamiese groep aan te sluit.
10 Jan 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min