
OFM Kunsteklop: Onbesonge heldinne van Suid-Afrika
Loading player...
Die Oliewenhuis Kunsmuseum het tans 'n uitstalling getiteld "Never-ending secrets and untold stories: The embodiment of women in war" aan, en is saamgestel uit die versamelings van Oliewenhuis Kunsmuseum, Amptelik: Anglo-Boereoorlogmuseum en die Kunsbank van Suid-Afrika.