Weird Wide Web - Goeie ouens eindig altyd laaste!

Loading player...
Ons ken almal die gesegde, "lekker ouens eindig laaste" reg? Wel in hierdie geval blyk dit dat die gesegde nie net in flieks waar is nie, maar ook in die werklike lewe.
18 Jan 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Made for MOM!

Some of the world’s greatest songs are about Mothers. And ahead of Mother’s Day, this Sunday 10 May, OFM wrote a song for all moms in Central South Africa.
6 May 7AM 3 min

Weird Wide Web - Vêrsiende oogtoestand flous navorsers

Die vals siekte is geskep deur 'n navorsingspan onder leiding van Swede. Hul doel? Om te toets of KI-stelsels soos ChatGPT of Gemini ooglopende mediese waninligting kan herken – of dat hulle dit blindelings as 'n feit sou aanvaar.
4 May 9AM 4 min