
Langtermyn weervoorspeller Johan Van Den Berg
Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span het met langtermyn weervoorspeller, Johan Van Den Berg gesels om uit te vind watter weerstoestande vir sentraal Suid-Afrika voorlê en wanneer die erge hitte gaan breek.