
Six in boat met Nataniël
Loading player...
Ses figure in ’n skuitjie. Is dit vlugtelinge, vakansiegangers, vissermanne of lewensredders? Met stories in Engels en Afrikaans, splinternuwe musiek, unieke kostuums en ’n geselskap van vyf uitmuntende musikante, keer Nataniël terug na die Sand du Plessisteater met hierdie oorspronklike produksie.