
OFM Kunsteklop: BFN se Antoinette Louw as 'Beste Aktrise' aangewys
Loading player...
Die bekende aktrise Antoinette Louw, 'n alumna van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Departement Drama en Teaterkuns, is onlangs by die Europese Internasionale Filmfees as 'Beste Aktrise' aangewys.