
Coopers Environmental Science help met die beheer van vlieë
Loading player...
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens het vroeër die week met Vinette Oosthuizen, Coopers Environmental Science se Tegniese en Regulerende Bestuurder gesels oor hul nuwe produk wat help met die beheer van vlieë