Agri-uur: 8 Februarie, Nicol Jansen

Loading player...
Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, kyk na wat die moontlike rampverklaring met betrekking tot Suid-Afrika se energiekrisis vir die land kan beteken.
7 Feb 2023 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min