Henco Kruger vir Kruger Internasionaal

Loading player...
"Dis die maand van die Staatsbegroting en die laaste maand van die Staat se finansiele jaar waarin individue hul persoonlike belasting in orde moet kry. Ek is keelvol vir swak dienslewering, beurtkrag en wanbestuur deur die Staat van die geld waarvoor ek so hard werk. Waarom moet ek steeds getrou my belasting betaal?"
8 Feb 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Danie van Loggerenberg oor Ouervervreemding

Johann Els gesels met Danie van Loggerenberg van Child Protection Hotline oor Ouervervreemding wat die ouer-kind-verhouding vernietig. Kinders word sielkundig gemanipuleer en geleer om ’n liefdevolle ouer te verwerp, op maniere wat veel verder strek as tipiese konflik. Die skade is werklik: angs, identiteitsversteuring, depressie, langtermyn-verhoudingstrauma en gebroke gesinsisteme wat…
26 Feb 9AM 13 min

Rachel Kalidass calls SA to Purim prayer

Johann Els speaks to Rachel Kalidass, who, in the spirit of Esther’s ancient call to “gather all the people and fast”, is calling for other Christians to unite in a sacred day of prayer, fasting, and repentance for SA this Purim.
25 Feb 9AM 13 min

Wynand du Preez - Gee graag

Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Gee graag” uit 2 Kor 9:7
26 Feb 10AM 5 min

Kalaharistories: Om dankie te kan sê

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Om dankie te kan sê” uit Koll 2:7
26 Feb 10AM 6 min

Joy Magazine - Did You Know #2

Then Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
25 Feb 10AM 2 min